Jy ken al my lyntjies klaar
Jy sing al my songs so saam
Kom staan hier voor my en dans
Dan wys jy vir my wie's baas
Jy weet wat ek wil he
En jy doen dit as ek so se
So gee nou jou als vir my
En kyk of jy my kan kry
Want ek is lus so lus
Om dit alles net vir jou te doen
Want ek is lus so lus
Om jou lippe en jou wang te soen
Ek is lus vir jou om net aan te hou
En te sien hoe jy van my ook hou
Want ek is lus so lus vir jou
Se my wat jy wil doen
Is ons okay vir 'n soen
Se my wat jy wil he
Laat dit diep in my hart kom le
Ek wil dit van jou af hoor
Ek sal jou volg stap voor
Wys maar die pad vir my
Dit voel of jy my verlei
Nicholis Louw еще тексты
Оценка текста
Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1